Afrikaans

Ракитянская Ольга
My Afrikaans
My ongeoorloofde liefde
My genot en my pyn
Wat nooit verdwyn
En altyd reik die diepte
Van heuningsee
Die donker siel van mier
En die wit blou van hemel
Wat soos die nagvuur
Aan die sonsopkoms
Swaai in die Boesmandans
My Afrikaans.